In Her Own Words
About Her
Aha...nou het ek die geleentheid om die persoon te skets wie ek graag sou wou wees! Net 'n grap, maar wat ek wil sê is dat, wat iemand ook al hier sê, nie noodwendig 'n ware beeld van daardie persoon is nie. Glo dus wat ek hier skryf, want ek gaan dit so na aan die waarheid as wat ek weet probeer sê, maar as 'n mens eers ontmoet en gesels het, kan jy 'n ingeligte opinie vorm. Wel, soos my profiel opskrif sê, lewe ek elke dag voluit - lag, werk hard, help waar ek kan, dien in die gemeenskap, geniet klein prettige dingetjies wat daagliks rondom ons plaasvind en sien die humor in dinge en gebeurtenisse raak, deel liefde en omgee uit sover ek gaan, luister en ... gesels vreeslik graag (darem nie jou ore van jou kop af nie - soos jy sien, ek LUISTER ook). Wat egter al hierdie dinge moontlik maak in my lewe is my onwrikbare geloof en vertroue in ons Hemelse Vader. Soos ek sê, as jy dink dat my profiel jou dalk mag geval, kom ons gesels en sien waarheen dit dalk lei.
Ek glo dat die doel van ons lewe is om vir mekaar daar te wees en dat 'n goeie dag nie bepaal word deur hoe gelukkig ek was nie, maar deur hoe gelukkig ek ander om my gemaak het...."don't wait for tomorrow-it may never come".
About Her Ideal Match
Ai man...ek wil nog graag voor ek heeltemal te oud is...weer gelukkig wees saam met iemand wat...saam met my kan lag...my kan vashou en sê 'toemaar' as ek 'n goor dag by die werk gehad het...saam met my die mooi berge, bome en see kan waardeer en geniet...vir my 'n lekker tjoppie of skaaprib kan braai...en wat ook 'n heerlike bord kos wat ek gekook het sal geniet...saam met wie ek ure kan gesels en soms ook net kan sit sonder om te praat (net daar wees vir mekaar)...en dan, bo alles, wat bereid is om Sondae langs my in die kerk te sit en saam met my te belei dat Jesus ons enigste Verlosser is. Ek glo dat daar wel iemand is wat ten minste die skaaprib sal kan braai en saam met my kerk toe sal wil gaan. (Glimlag) Die lag en die res sal vanself volg...!
What Her Friends Say
Vrolik_440 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Oranjemund, Namibia | |
Gender: |
Female | |
Age: |
59 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
165cm (5' 5.0") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Namibia; South Africa | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Large | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Optimistic; Outgoing |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental |
Reading: |
I love it |
Books: |
Fiction; Mystery; Religious; Romance |
TV Habits: |
I mostly use my TV for news or sport |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Game shows; Movie Channels; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Comedy; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening; Reading |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Cricket; Dancesport; Rugby |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Doesn't matter |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Socialising with friends |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Dating Namibia: |
Curious |
Honesty: |
Very |